Woord & Lig Kids
Ons kinderkerk is gefokus daarop om ons kinders meer te leer oor die woord van God en op 'n jonger ouderdom hulle geestelike genadegawes te ontdek en hul te leer hoe om dit te gebruik om die evangelie te verkondig.