Verwelkom in Woord En Lig Christen Kerk

Saam groei in geloof en liefde

Sondag Diens Tye

Oggend Diens 09:00

Woord & Lig Kids

Kinderkerk Sondae - 09:15

MEER OOR WOORD EN LIG CHRISTEN KERK
Ontmoet ons leiers en Stigters. Pastoor Abri Erasmus en Pastoor Martie Erasmus. 

Ps Abri Erasmus

Hoof Pastoor en stigter van Woord en Lig Christen Kerk

Ps Martie Erasmus

Pastoor en Musiek span

Ps Hentie Prinsloo

Pastoor en Woord en Lig selgroep

Jako Erasmus

Jeug/Koffie & Chats

Melissa Steyn

Woord en Lig Kids

BELANGRIKE DATUMS
Paasfees Dienste

16 April 2025 
Woensdag - Paasfees Biduur (18h30)
18 April 2025
Vrydag - Goeie Vrydag Diens (08:00)
20 April 2025
Sondag- Opstanding Sondag Diens (08:00)
*
*
  • 21 Godfrey Road, Homelake, Randfontein, South Africa